Dis net na ses in die môre uur, en die bries blaas koel deur my ruit. Ek is lank reeds wakker maar lê nog hier, en staar oor die blou hemele uit. Ou skimme uit gister se drome karring aan die snare van my hart, en nes die wind buite deur die bome, blaas dit […]

As jy sou gaan ry na die voetenent van die Weskus, en jy maak jou draai in die hart van die Swartland, sal jy ʼn dorp genaamd Riebeek-Kasteel teëkom. Nou, die plek is alombekend as die troue-dorp van die Weskaap, en mense kom van heinde en verre om hier die ring aan die vinger […]
wag asb.



