Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Jacobus S.S. Coetzer
Biografie
Ek skryf wanneer stilte te swaar raak. Wanneer gedagtes gons en die wêreld te vinnig draai. In my woorde probeer ek rus vind. Of ten minste verstaan.
Ek glo daar’s skoonheid in breekpunte, en dat die mens se siel dikwels net gebroke praat. Ek skryf oor die dinge wat ek nie altyd kan sê nie, oor die skadu’s wat saam met lig beweeg, en oor die soeke na iets wat aanhou, selfs wanneer alles anders verdwyn.