Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van KolJander_so_deur_die_bos

    KolJander_so_deur_die_bos

    3 jaar, 8 maande

    KolJander_so_deur_die_bos pos n nuwe plasing ‘n minuut gelede

    -Diep binne ons-

    Ek’t gedroom van ń plek, waar daar geen seer of haat bestaan nie… ń dimensie nader aan “ons” maar baie vêr van “hier”…
    Dis ń plek van lig en vrede waar kinders regeer oor die lewe…
    Riviere van goud vloei in dié Paradys soos water op Aarde, is dit sonder waarde…
    Toe hoor ek hoe die Vredevolle wit-lig vir die kinders begin te sing, en die kinders giggel en glimlag, so gelukkig, soos hul aan die lig hulde bring.
    Dit is verseker ń plek vêr van die Aarde maar wel diep binne ons, diep binne ons…
    Daar’s geen duisternis in ons nie, daars net die Vredevolle wit-lig, diep binne ons, diep binne ons…

    Diep binne ons is God!

    -KolJander-

    profiel foto hou van dit
    geen kommentaar
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed