-
KolJander_so_deur_die_bos Lid se profiel foto het verander
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
@anze “Baie dankie vir die volg en vriendskap!” 😊
-
KolJander_so_deur_die_bos pos n nuwe plasing ‘n minuut gelede
-Diep binne ons-
Ek’t gedroom van ń plek, waar daar geen seer of haat bestaan nie… ń dimensie nader aan “ons” maar baie vêr van “hier”…
Dis ń plek van lig en vrede waar kinders regeer oor die lewe…
Riviere van goud vloei in dié Paradys soos water op Aarde, is dit sonder waarde…
Toe…lees meer -
Anze en
KolJander_so_deur_die_bos is nou vriende
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar
