sy woon tussen rakke waar vergete vokale soos voëls rus sy versamel see-sagte sillabes brose breekwoorde – klein fossiele van die tong. dit ruik na branders na ‘n kind wat deur soldate hardloop na ‘n digter wat te vroeg uit die wêreld se sinne verdwyn het dan maak die versamelaar haar hand oop iets met […]
ek onthou nie straatname nie –net stof teen my enkelsrooibruin grond wat brand en losmaak die veld woon in my aregeel gras fluit deur bottelnek-lugvergete vokale in die wind die Khan lê oop in skemerbobbejaan-spieëls breek ligerongoberge skuif hul buitelyne die lug rek blou - stil ek is kind van wind en grondsonskyn, sout in […]