Jongste aktiwiteit:

  • Mc het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Mc het ‘n nuwe publikasie gemaak

Ou bekende dorpe

Ou bekende dorpe Uit my gryse ou verlede En die vae ou gesigte Deur die vensters van my lewe Waar ek was   Was dit bloot ‘n hersenskim Illusies van my lewe Vergete visioene Of beelde sonder rede Wat my laat val   Maar ek sal aanhou soek na wense van lank vergete mense Maar […]

Lees meer

Wat bly nou oor…?

Hoe voel jou hart Hoe voel jou deernis Breek jy ook beloftes Wat net te veel is   Wat skryf jou oë in stilte tye Dink jy aan goed Wat reeds verby is   In die droë gang Van jou hart so dors Terg die spoelklank Om met jou siel te mors   Gaan ons […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Mc het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Mc het ‘n nuwe publikasie gemaak