Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Moderator
Biografie
Die nuwe INK-moderator (wat vanaf Junie 2019 die projekte behartig) se doelwitte is die volgende:
• Bevorder Afrikaans as taal op INK Skryf in Afrikaans
• Help skrywers en digters op dié platform om hulle volle potensiaal te bereik
• Kommentaar en kritiek gesond en opbouend te hou
Die nuwe Ink-moderator is ‘n bekroonde skrywer en digter en het ook ‘n graad in Kreatiewe Skryfkunde verwerf.
Wees asseblief geduldig indien jy raad/advies van die Ink-moderator verlang. Boodskappe sal binne sewe dae beantwoord word.
Geniet die leerskool en groeiproses!
Verjaarsdag
1969-01-07