Moderator commented on the post, Plengoffer – Eduard Smith
Moderator commented on the post, Patmos-palimpses ('n villanelle)
Moderator commented on the post, Plengoffer – Eduard Smith
Moderator commented on the post, Nommer asb!
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Moderator commented on the post, Plengoffer – Eduard Smith
Moderator commented on the post, Patmos-palimpses ('n villanelle)
Moderator commented on the post, Plengoffer – Eduard Smith
Beste Eduard Baie dankie vir jou deeglike terugvoer. Ek hou daarvan om ook die digter se kant te hoor, omrede digkuns op verskeie maniere geïnterpreteer kan word. 1. Die woordkeuses "korrels" en "verorber" saam met die aangewende konteks van die plengoffer maak nou baie meer sin. Dankie vir jou uitbreiding. 2. Ek...
'n Moderne villanelle sonder die kenmerkende gedwonge rympatroon en rigiede refreine. Ek het die boodskap baie geniet. Oorweeg om die komma hier te verwyder, want die enjambement sal die vloei versterk: "Ons voel sy glorie wit en blink, soos brokkies manna op ons lippe." Die volgende is vir my bietjie verwarrend: "Maar die...
plengoffer s.nw., plengoffers. (verhewe) Drankoffer: 'n Drinksessie is begin deur suiwer wyn as plengoffer uit te giet ter ere van die huisgode (F. Smuts in D.J. Opperman: Gees, 1968, 66). 'n Sumeriese priester bring 'n plengoffer, vermoedelik van soetwyn (A.P. Brink: Dessertwyn, 1974, 8 --- byskr.). Die gebruik van...
Lieflike nostalgiese gedig, Morné! Ek merk wel die volgende waarna jy kan loer: LEESTEKENS 1. Indien jy elke strofe met 'n hoofletter wil begin, dan moet jou vorige strofe met 'n punt eindig. Hoofletters en punktuasie (soos punte en kommas) loop altyd saam. Dit maak jou gedig dan net meer "volledig". 2....
Baie opgewonde om die INKers beter te leer ken deur hulle inskrywings vir hierdie projek!