Sy naam bly dalk net ’n dag of twee jy’t die vorige een reeds uitgevee Hulle weet nie eens dis hulle nie Is dit nommer een, twee of drie? “Oxford” sien jy lankal nie meer die blikkie is nou ’n ander kleur passers en boë is net vir oë verblind dié blikkie behoort aan ’n […]
Tussen Boesmanland en Bo-Karoo lê heuwels met son verbrande klip-kaiings besaai steenkool swart op ‘n vaal vloer daar in die Verneukpan kontrei Brandvlei se ses geboutjies lankal agtergelaat nie eens ‘n dassie of voëltjie om van te praat nie ‘n aasvoël wat draai en sweef en die son staan stil ‘n lintwurm teerpad strek ewiglik […]
wag asb.
