Soos die skraal windjie Die wind huil vanaand sag is die wind-geween so aaneen aaneen aaneen teen hartgrou mure in donker hoeke speel skaduspoke liedjies van donker geheime treurend temerig traanlose melodieë melodieë uit gisters se anale anale skud brokstukke uit stukke klinkend soos ys in metaal glas metaal koud en skraal is die wind […]
wag asb.
