Jongste aktiwiteit:

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Hester Steenkamp het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van Anze

    Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

    April 2026 - Patriotisme projek

    Beste INKers Op 6 April het die Afrikaner tradisioneel Van Riebeeck-dag (Stigtingsdag) gevier, wat intussen amptelik gesneuwel het ter wille van demokrasie. Dit erodeer egter nie ons geleefde geskiedenis nie, en daarom sal hierdie belangrike datum ons oorhoofse projektema vir...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Kuns Sonder Siel

    Kuns Sonder Siel in skerms se koue lig word woorde gebore sonder ’n hart wat werklik voel dit klink soos kuns, maar bly tog verlore tegnologies ontbreek en koel. die pen wat eens sag oor papier kon gly, raak stil in die skadu van krag, waar...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Stille Herskikking

    Stille Herskikking Agter die deur wat effens skeef hang, leef daar meer as net klere. Dis ’n plek waar tyd vou en herinneringe soos stof op skouers lê, onsigbaar totdat jy dit raakvee. Ek staan vir ’n oomblik stil voor...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    [SILWER] Agter Geslote Deure

    Agter Geslote Deure daar is ’n plek waar stilte hang soos stof tussen vergete dae, waar rakke fluister van wie jy was en hangers kreun onder vrae jy trek die deur stadig oop die lug ruik na onthou en miskien, na jasse wat winters oorleef het en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Hester Steenkamp

    Hester Steenkamp het ‘n nuwe publikasie gemaak

    My kopkantoor

    My kopkantoor Ek en my boerman sit een aand langs die braaivleisvuur en ek hou hom dop waar hy ingedagte oor die veld staar. Of so het ek altans gedink. Toe ek hom vra waaraan hy dink, het hy my...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed