Was die vensters van my siel Met trane van verlange Ek bring vir U my purperkleed Met bloedbevlekte hande My hart van klip, gekraak en bros My wynsak oud, gebars Sal U my van myself verlos My sonde druk my vas
Skryf vir my ‘n briefie, teen ‘n Drakensbergse krans Sing vir my ‘n liedjie wat die engele laat dans Jaag vir my die winter weg met n kaggelvuurtjie saans En sê vir my jy’s myne, maar sê dit in Afrikaans Koop vir my ‘n nuwe dag, met die oggendson se beurs Wys vir my die […]