Red My
Ek kruip deur woestyn sand
Na jou aan die anderkant
My vlees is dor en leeg
Maar dis al wat ek kan gee
Die water van my siel
Is deur die wind verniel
My hart het oopgeskeur
My sonde afgesweer
Sal jy my dors kom les
Met jou albaste fles
My wonde sag verbind
My oë nog altyd blind
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Hierdie is n diepseer gedig, puik vasgepen