HANDOMKEER woorde heen en weer handomkeer weer en weer van jou na my water vuur water vuur wat is sterker ek of jy water vuur water vuur jou vuur kook my water my water streel soet oor jou seer saam is ons – niks sal ons skei nie een is niks sonder die teenpool van […]
Roekelose Mallemeule ons spoed op ‘n roekelose mallemeule perdjies in besoedelde kleure spring op en af op holdol musiek ons klou teen die oornagwinde van verandering joker speel alleen sy skaakspel skuif swart teen wit op wit en swart tot skaakmat giggelend vryf bidsprinkaan handjies te same sy stortkop bied umunitiet kommandowurms vreet ons mieliepap […]
wag asb.