Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Feëprinses

Biografie

Na skool het ek gedigte geskryf, meestal oor wat in en om my lewe aangaan. Het my talent vir jare laat lê en nooit weer geskryf tot onlangs waar ek ‘n gedig aan my vriendin en vir n kind geskryf het. Gevoel dis nou weer tyd om die pen weer op te tel en te begin skryf.

Mal oor die natuur met sy kleure en prag. Ek is lief vir my gesin, diere en vriende. Ek hou van kuier saam met my vriende en ons klein kinders.

My klein kindjie hou my op my tone en leer my dat die lewe deur n kind se oë gesien moet word.

Die lekker baljaar, vryloos, vreesloos, die lag en simpel wees sonder om terug te kyk.

 

 

onlangse publikasie

God se handwerk

Leer my sien

Terug Verlang

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed