Jongste aktiwiteit:

Terug Verlang

Hoe my hart terug verlang na al my ou vriende,

die lekker lag, hartseer en kuier, die vriendin die leier,

die vriendin die een wat bemoedig,
die nar van alle barre vol van stories en grappe.

My vriendinne my hart Hoop ons kan spoedig weer ons vure laat brand.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed