Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kopermaan se towergang (Silwer)

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 7 September 2022 Aantal woorde: 46 91 Kere gelees 5

Wys my weer die glinster in jou oë
wat soos maanlig op die golfkamme blink
waar ons in liefde se dieptes versink
soos toe ons kon liefhê met groot genoeë…

…kom kyk liefling – hoe glim die kopermaan
soos sy stil uitdy bo die oseaan.

© Loretta Szikra 202209




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    10 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 159
Kommentaar telling: 217

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 180 gaste aanlyn

Bydraes – Argief