Jongste aktiwiteit:

God se handwerk

Vader ek sien die lug, kleurvol met hoop van prag.
U goedheid en grootheid hoe ek na U smag.

Die lug met sy ere kleure wat u hande werk wys hoe asemrowend en groot.

U wys wat mense nie sien maar ek sien en sal u dien.

U Vader se skepping is groot, pragtige mooi autoriteit van kleur nie mens gemaak.

net U kan my op my knieë laat sak, want aan U alle eer.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak