Lees na oor "showing not Telling" ? Hierdie gedig kon amper 'n nuusberig in 'n koerant gewees het. Tog is daar 'n uitstekende slotreël: "hoe is dit om in die beloofde land te woon" Die woorde wat dit voorafgaan is daardie sin nie werd...
Ek wonder in watter neonkantore kan 'n mens hael op die dak hoor? 'Brue van beton' is 'n cliche . Oulike idee dat iemand droomveelore deur die venster staar. (Dut hy/sy dalk weg dan vang hulle eerder vlieë as vis)