Jongste aktiwiteit:

Waar Skadu en Stilte Stry

Dorre eensame karoo, bevry vir my! Vuisvose vlugteling uit die stad se geraas, tyd wat my sleepvoet volg of vermy. Daai verlate stukkie aarde, droog en kaal, weg van pad woede en gekruide taal. Waar al jou sintuie blootstelling kry, en tydlose gedagtes in jou kop verdwaal. Fluisterende stilte wat jou gewete troos... Tussen die […]

Lees meer

Windpompe

Jy kry hulle oral in die platteland gesaai in afwagting vir die winde om te waai met koppe regop soos ‘n Sonneblom meestal pen orent, ander skeef en krom Van die Weskus op tot middel in die Karoo wag hulle geduldig vir die reën van bo om die aarde te voed met lewens water uit […]

Lees meer

Takke in Dieselfde Wind

Op ‘n koringplaas langs ‘n nuut gespande draad Staan twee bejaarde bome ewe kordaat In die veld omring deur goudgeel koring gerwe Teen die blou lig is die twee se silhoeët uitgekerwe Ingedagte jaag almal verby na waar hulle gaan Onbewus van die twee bome wat daar staan Hand aan hand is hulle in tak […]

Lees meer

Hemel palet

Die opwinding borrel diep binne in my genadig is nog ‘n martelende week verby die naweek ontvlugting lê voor die deur weg van dit wat my rustelose hart versteur in raadsale vergader werkslawe uur op uur om geforseerde oorbodige opinies te verduur Die pad huis toe is in donker gedagtes omvou onversadige verkeer laat my […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed