Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Yster Swart

Biografie

Ek beskou myself nie as ’n skrywer nie, maar ek het ’n liefde vir stories – om hulle te lees, te skryf en te vertel. Ek skryf nie met ’n gehoor in gedagte nie – my stories is vir myself. Dis fiksie, ja, maar gewortel in werklike ervarings en waarnemings. Al lees niemand dit ooit nie, bly dit my waarhede, my opinies… en basta met die res. Digkuns het later jare na my toe gekom, amper sonder dat ek dit verwag het. My stories en gedigte voel vir my soos veld stof na ‘n lang reis, as dit ooit sin maak.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed