Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

zankie60

Biografie

Gebore in die destydse Pietersburg in 1960.  Matriek geskryf in 1979 by die Hoër Landbouskool Jacobsdal.  Daarna in die SA Weermag vir 17 jaar.  Het eie suksesvolle besighede gehad vir 20 jaar daarna.  Tans ‘n deeltydse skrywer en doen werwing onder kontrak vir ‘n maatskappy in Midrand.   Woonagtig in Naboomspruit, Limpopo.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed