-
Magrietha Marx wrote a new post, Mag God altyd by jou wees… 4 maande, 2 weke gelede
Jy mag maar vir jou ‘n glasie sjampyn skink
en aan die ou jaar dink
dit was glad nie ‘n maklike jaar
maar ons het elke keer weer op gestaan
as die lewe ons plat slaan…2021 is besig om tot ‘n einde te[…]
-
Magrietha Marx wrote a new post, Kersgeskenk … 4 maande, 3 weke gelede
Mag ek vir jou ‘n ster vang
en heel bo aan my kersboom hang?
ek wil ook graag vir jou ‘n geskenk stuur
sal dit mooi sorgvuldig toedraai in kerspapier
en onder die kersboom sit
en spesiaal aan jou dink.[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Kronkelpaaie … 5 maande gelede
Ek wens jy kan vir altyd klein bly
sodat wanneer jy seerkry
ek jou styf in my arms kan vashou
en verseker dat ek altyd daar sal wees vir jou.Belowe my dat jy altyd sal probeer
maak nie saak hoe moeilik[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Vrede vir jou … 5 maande, 3 weke gelede
Wanneer die lewe vir jou te veel word
en dit voel of alles in duie wil stort
as alles voel of dit net verkeerd gaan
en dat jy alleen op jou eie twee voete staan –
.
wens ek vir jou
die mooiste hemel blou
met[…] -
Magrietha Marx commented on the post, Jy is die rede waarom ek skryf… 5 maande, 3 weke gelede
Baie dankie 🙂
-
Magrietha Marx wrote a new post, Moenie bekommerd word … 5 maande, 3 weke gelede
Moenie dink dat jy faal
as jy in die lewe verdwaal
soms is dit bestem om te gebeur
wanneer ons struikel en val in die lewe se seer…
.
Ek het ook al baie verdwaal
maar God het my elke keer weer kom haal[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Jy is die rede waarom ek skryf… 5 maande, 3 weke gelede
Ek lees jou in elke sin
as woorde vorm en ‘n gedig begin
ek hoor jou stem ego op papier
en ek weet God het jou vir ‘n rede na my gestuur.Jy is die rede waarom ek skryf
en ek wil graag vir jou wys
dat my[…] -
Melandi Louw Loots en
Magrietha Marx is nou vriende 5 maande, 3 weke gelede
-
Magrietha Marx wrote a new post, My bêre boksie … 5 maande, 3 weke gelede
Soms wens ek ook vir ‘n bêre boksie
wat ek styf teen my kan vasdruk
ek sal al die mooi daarin sit
‘ n stukkie van my lief-mense
en wanneer ek erg verlang
kan ek die deksel oplig en kyk…
.
Maar my[…] -
Wendy Leigh en
Magrietha Marx is nou vriende 5 maande, 4 weke gelede
-
Magrietha Marx commented on the post, Dankbaar … 5 maande, 4 weke gelede
Baie dankie tannie Anze
-
Magrietha Marx wrote a new post, Te danke aan jou … 6 maande gelede
Te danke aan jou
sukkel ek om mense te vertrou
jy het my baie seer gemaak
as ek net daaroor kan praat
die gedagtes in my kop
wil net nie stop
gaan dit vir altyd daar bly
om my te teister en te laat[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Woorde wat verdwyn … 6 maande gelede
Ek dink my hart dra te veel pyn
want op ‘n dag het my woorde net verdwyn
te veel herinneringe waaraan ek dink
met trane waarin ek soms verdrink.‘ n Hart wat huil van al die seer
‘n hart stukkend[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Ek gaan skryf sonder ophou … 6 maande gelede
Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deur boor.Die woorde hou my wakker in die nag
terwyl kommas en punte vir my[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Dankbaar … 6 maande gelede
Dankie Hemelse Vader vir die reën
waarmee U ons so mildelik seën…Die groot reëndruppels val op die aarde neer
en was ons skoon van al gister se pyn en seer
U gee ons elke dag ‘n nuwe kans
om dankbaar vo[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Jy het so mooi omgee hart … 6 maande gelede
Moet asseblief nie so hartseer wees
ek kan die trane in jou woorde lees
jy moet probeer om van haar te vergeet
want sy het net jou hart gebreek
dit op die grond gegooi en daarop getrap
nou voel die lewe vir[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Masker dra … 6 maande, 1 week gelede
“Ek haat jou” – weergalm die woorde in my kop
wanneer gaan die hartseer stop
hoekom het jy my so verniel?
kyk hoe gebreek is my siel.Sal jy ooit verstaan
deur watse hel ek gaan
ek is seker daarvan jy is[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Ek is nie jy nie … 6 maande, 1 week gelede
Ek was nog altyd die stil een
want jy het my van mense vervreem
jou woorde klou aan my vas
as ek net iemand anders was.Daar is soveel haat binne my
donker herinneringe wat my onderkry
jy het my laat glo[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Alleen 6 maande, 1 week gelede
As ek nie kan slaap
en tussen woorde en sinne wegraak
sal jy my kom soek
tussen die bladsye van my gedigteboek
as jy die woorde baie mooi lees
sal jy sien wie ek wil wees
al wat ek graag wil sê
is dat ek[…] -
Magrietha Marx wrote a new post, Geraamtes in die kas … 6 maande, 1 week gelede
Ek kan party aande net nie slaap
al probeer ek hoe hard om rustig te raak
nare drome wat my onder kry
wat die heeltyd in my gedagtes bly.Jou naam is ‘n sware las
‘n geraamte wat oopmond lag in die kas
ek[…] - Laai meer