Jongste aktiwiteit:

Kind van die lig …

M – y naam beteken kind van die lig – A – l voel dit soms of die lewe my wurg G – ee God elke dag vir my nuwe krag R – aak Hy my met Sy liefde aan I – n verwondering as ek voor Hom staan E – k sal Hom met […]

Lees meer

Mag God altyd by jou wees…

Jy mag maar vir jou ‘n glasie sjampyn skink en aan die ou jaar dink dit was glad nie ‘n maklike jaar maar ons het elke keer weer op gestaan as die lewe ons plat slaan… 2021 is besig om tot ‘n einde te kom terwyl 2022 vir ons wag op die horison mag God […]

Lees meer

Kersgeskenk …

Mag ek vir jou ‘n ster vang en heel bo aan my kersboom hang? ek wil ook graag vir jou ‘n geskenk stuur sal dit mooi sorgvuldig toedraai in kerspapier en onder die kersboom sit en spesiaal aan jou dink. Dit sal nie ‘n geskenk wees wat ek by ‘n winkel koop nee, dit sal […]

Lees meer

Kronkelpaaie …

Ek wens jy kan vir altyd klein bly sodat wanneer jy seerkry ek jou styf in my arms kan vashou en verseker dat ek altyd daar sal wees vir jou. Belowe my dat jy altyd sal probeer maak nie saak hoe moeilik of seer onthou die lewe gaan altyd vol kronkelpaaie wees so moenie die […]

Lees meer

Vrede vir jou …

Wanneer die lewe vir jou te veel word en dit voel of alles in duie wil stort as alles voel of dit net verkeerd gaan en dat jy alleen op jou eie twee voete staan – . wens ek vir jou die mooiste hemel blou met die warmste sonstrale wat oor jou skyn en dat […]

Lees meer

Moenie bekommerd word …

Moenie dink dat jy faal as jy in die lewe verdwaal soms is dit bestem om te gebeur wanneer ons struikel en val in die lewe se seer… . Ek het ook al baie verdwaal maar God het my elke keer weer kom haal al voel dit of ek in die pyn verdrink red Hy […]

Lees meer

Jy is die rede waarom ek skryf…

Ek lees jou in elke sin as woorde vorm en ‘n gedig begin ek hoor jou stem ego op papier en ek weet God het jou vir ‘n rede na my gestuur. Jy is die rede waarom ek skryf en ek wil graag vir jou wys dat my hart net klop vir jou wanneer ek […]

Lees meer

My bêre boksie …

Soms wens ek ook vir ‘n bêre boksie wat ek styf teen my kan vasdruk ek sal al die mooi daarin sit ‘ n stukkie van my lief-mense en wanneer ek erg verlang kan ek die deksel oplig en kyk… . Maar my bêre boksie is in my hart dit gaan ook eendag oud word […]

Lees meer

Te danke aan jou …

Te danke aan jou sukkel ek om mense te vertrou jy het my baie seer gemaak as ek net daaroor kan praat die gedagtes in my kop wil net nie stop gaan dit vir altyd daar bly om my te teister en te laat ly? Dis maar beter om stil te wees dis my storie […]

Lees meer

Woorde wat verdwyn …

Ek dink my hart dra te veel pyn want op ‘n dag het my woorde net verdwyn te veel herinneringe waaraan ek dink met trane waarin ek soms verdrink. ‘ n Hart wat huil van al die seer ‘n hart stukkend geskeur soms voel dit of niemand verstaan van die pyn waardeur ek gaan. Maar […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed