Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Andri
Biografie
Ek is ‘n gekwalifiseerde 36 jarige kleuter onderwyseres wat ook naskool onderwys doen, met baie ondervinding. Ek het ‘n blad Teach Your Kid op Facebook begin en wil graag my kennis van kinders inkorporeer met my skryf. Ek skryf graag kinderstories en artikels wat nuttig is vir ouers en onderwysers. Ek skryf ook gedigte, waaronder geestelik, gewoon en vir kinders. Hoop ek kan hier ‘n verskil maak 🙂
Verjaarsdag
1980-11-12