Jongste aktiwiteit:

‘n Godsgenade kompas

‘n Godsgenade kompas vir Tannie Sonja drie wyse manne vind ‘n ster ek ‘n suiderkruis van harte noord, oos, suid of wes ‘n vierrigting-keuse waar Gods’ ganade oral kompas is na ‘n koninklike toekoms die gordyn waaragter God se kind wegkruip skeur middeldeur en die son breek in stukkies goud waar Gods’ fees meer word […]

Lees meer

Perfekte legkaart

Perfekte legkaart Vir ouma “Ally” (Ek kon nooit as kind sê ouma Ellie nie. En toe bly jy my ouma Ally) Jy is deel van Die legkaartstukke van my hart Elke een het ‘n doel en ‘n bestaan Jy was my geliefde ouma En jy sal altyd Die hoekie wees Van wat bly My perfekte […]

Lees meer

Almal is die moeitewerd

’n Mossie is ‘n simbool van vryheid en God sê in Sy Woord (Mattheus 10:29-31) dat nie een van hulle op die grond sal val as dit nie in Sy wil is nie en dat ons as mense baie meer werd is as die mossies. God het jou ‘n naam gegee: Ouers kyk dikwels na […]

Lees meer

My ink is op

Ek sit vandag my pen neer, Ek gee vandag nie meer myself My ink is op Die woorde eens gehad Vloei uit ‘n hart van smaad Wat is ek werd Behalwe hierdie snert Gestoor in hierdie kop Van woede, weemoed En sommer net… Weer en weer en weer My ink is op Dieselfde storie Hiermee […]

Lees meer

Die yo-yo man

Yo-yo speel jy met dié vrou Yo-yo speel jy met jou God Breek jy elke tien-gebod Dryf jy met al wat vrou is spot Jy sê jy’t baie liefde Maar die soet-stroop-suiker uit jou mond Breek elke Godsverbond Soos jou woordjies slinks laat glo Jy is gestuur van bo Hoe jammer is ek oor dit […]

Lees meer

‘n Saggeus-hart

O sondig-man, Saggeus Verhoed-verbande, geldreus Jy’s ongewild Met al jou sondeskuld O soekend-man, Saggeus Uit jou vyeboom wat nie wil bot Soek jy na God Hy vind jou in Sy Heiligdom O belydend-man, Saggeus Hardloop vooruit Vertel die mensdom Want dit word laat O Geseënd-man, Saggeus Deur God is jy bevry Want by God’s gebod […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed