Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Bonita

Biografie

Soutpansweg 371

PPort Nolloth

8280

Ek os 46 jaar oud, woonagtig aan die diamantkus in Port Nolloth. Is ń operasionele bestuurder van ń diamantmaatskappy. Ek het net meer as ń jaar gelede weer begin skryf na 29 jaar se stilte. Ek skryf oor alles en nog wat! Skryf is my passie en ontvlugting na die fantasiewêreld van die skone kunste! Daar vind ons hoop, liefde, drome, geluk, soms vrede asook aanvaarding. Viva Afeikaans!

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed