Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Colleen
Biografie
Ek is ‘n afgetrede onderwyser wat die voorreg het om uiteindelik my passie vir skryf te kan uitleef. Vier jaar gelede het ek en my wederhelfte ‘n groot skuif gemaak vanuit die Bosveld na ‘n kusdorpie in die Wes-Kaap. Voorheen was tyd alewig die hindernis wat my skrywersdrang gepootjie het. Nou kan ek elke geleentheid gebruik om ‘n droom te bewaarheid.
Verjaarsdag
1961-07-23