Binne in die koevert was ‘n pragtige sewejaartjie. Versigtig haal hy die stukkie verouderde papier wat saam met die geparste blom gebêre was, uit. Ek sal jou nooit vergeet nie. Liefde vir altyd. Sarah Speelman, is die enigste woorde in netjiese vet letters geskryf. Met drie kruisies onderaan. Die geluid van ‘n deurklokkie versteur die […]
wag asb.

