Niks Ek kyk in die spieel en ek weet Ek loop op die strand en ek weet Ek sit by ’n braai en ek weet Ek is niks Niks Niks beter as jy nie.
Op die trappe van die monument in lig beklee En waar  die vroeë winter sonsondergang Die lug in bloed verkleur Dink ek aan – Hoe ons met spies, woord en geweer verniel Vir die besit van stukkies grond Wat God in die begin reeds aan ons gee. Aan ons nietige  struwels met […]
Driftig stap ek deur die mynvelde van jou kinderdae, om nog ‘n week beenaf en sielsiek te begin Germolene salf smeer aan verskeurde vleis. Met ‘n glimlag om gesig vageklem In dorre velde soek ons met blinde oe en waterwyser stok Om die oorspong van ons pyniging te vind. Terwyl winde moeg fluister “dis nie […]