Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Ondersoek

Driftig stap ek deur die mynvelde van jou kinderdae,
om nog ‘n week beenaf en sielsiek te begin
Germolene salf smeer aan verskeurde vleis.
Met ‘n glimlag om gesig vageklem

In dorre velde soek ons met blinde oe en waterwyser stok
Om die oorspong van ons pyniging te vind.
Terwyl winde moeg fluister “dis nie jy nie, dis ek”
Maar ek weet altyd dit is Jy.

Is die antwoord dat ons God by die agterdeur gelos het
Om saam met die brandsiek honde pap te eet?
Of is dit ons genetiese gebrokenheid wat ons van mekaar vervreem?




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed