deur Hastur vir Gedigte Share: verwante: ‘n Nota op jou kopkussing (4) VREUGDE BUITE MY VENSTER(VIOLET) 21 Mei 2024 454 gesien 0 Komentare 0hou van Niks Niks Ek kyk in die spieel en ek weet Ek loop op die strand en ek weet Ek sit by ’n braai en ek weet Ek is niks Niks Niks beter as jy nie. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende