Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Herman
Biografie
Ek is gebore in Brits, Noord Wes provinsie en het hier skoolgegaan. Getroud met Ilse. 2 Kinders, Danie en Jacqueline. Skryf Tert stories vir Brits/Harties Gateway, ‘n maandelikse advertensieblad.
Verjaarsdag
1957-08-09