Jongste aktiwiteit:

profiel foto
Wilde Winde sien kommentaar
  • @Lynne
  • Augustus 28, 2019

Dankie vir die saamlees Kiekies...xx

profiel foto
Ek sien kommentaar
  • @Lynne
  • April 21, 2019

Dankie vir die lees Philna. Hoewel ek reeds 'n heilige vrees vir mense het en my al so terug getrek het dat ek amper 'n kluisenaarsbestaan voer is daar steeds die wat dink hulle ken jou of weet meer van jou as wat jy self weet. Die antwoord is...

profiel foto
Karel en die Spinnekop sien kommentaar
  • @Lynne
  • April 21, 2019

Nee, ek gebruik sommer Alberton vir sommer....hahaha. Die storie is gebasseer op 'n insident in die NG Kerk, Utrecht, in Noord Natal. Ek het net die ware gebeure so bietjie gedramatiseer. My broer het regtig die spinnekop gevang, maar darem nie iemand se hoed afgestamp nie. Ons het egter...

profiel foto
Ek sien kommentaar
  • @Lynne
  • April 4, 2019

Dankie..xxx

profiel foto
Die drie skapies sien kommentaar
  • @Lynne
  • April 4, 2019

hahaha...jy weet mos van die wolf in ons midde...xxx

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed