Ek
EK….’n gedig geskryf uit frustrasie…
4 Kommentare
-
-

Philna Buys
Hi Lynne, wat vir my interessant is van die gedig, is dat ek voel asof ek myself aan altwee kante sien, m.a.w ek voel so maklik gekwets deur ander se vrye kommentaar en die boksie waarin die samelewing se reels mens wil sit en aan die ander kant, kan ek net so maklik daar vlymskerp kommentaar uitdeel en nie altyd besef hoe ek mense verwond het nie. Ek, is ook maar net ...ek.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
sjoe hierdie is 'n hoendervleis mooi gedig!! Die beste ooit uit jou pen!