Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Elizabeth
Biografie
Gebore getoë en skoolgegaan in Nigel by Laerskool Hannes Visagie & Hoërskool John Vorster.
Bly tans weer in Nigel. Naskoolse opleiding by Springs Tegniese Kollege. Vir jare lank as sekretaresse in motorbedryf gewerk. Ek is ongetroud en het geen kinders van my eie nie.
Ek is lief vir God, medemens, dier, natuur en natuurlik my moedertaal Afrikaans.
Skilder: Realisme maar my groot passie is abstrak.
Fotografie: Dit leer my om op die mooi rondom my te fokus selfs en die mooi in selfs eenvoudige raak te sien. Behoort tans aan plaaslike fotoklub.
Ek wil hoofsaaklik maar net ‘n suksesvolle passievolle kunstenaar wees in veral skilder en digkuns.
My leuses in die lewe:
Gun elkeen ‘n plekkie in die son.
Moenie breek, breek deur.