Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Lenel Oosthuizen se profiel

  • Met die tik van ‘n vinger vertoon towerbeelde
    en ‘n wonderwêreld , data spoed deur optiese kabels
    met die spoed van lig versamel almal se wonderdade
    in wolke wat nie eens een druppel reën gaan bring
    hutsmerke e[…]

  • Stippel opgemerk
    Kol kom al hoe nader
    Komeet verskyn
    Kop en stert

    Kop sonder oog in die ruimte
    stert sonder murg maak wye draaie
    ken al die planete laat geen spore
    vryval deur die heelal

    Komeetverwyderd[…]

  • Skouspelagtig daag sy op
    pragtig afgerond geklee
    met ontwerperskeur en fleur
    asemrowend tower sy die feëverhaal
    met geleende veer

    Valse waarheid
    glasskoen[…]

  • Skadu’s teen die muur
    “Die donker kom van buite en syfer deur die ruite
    en ek gooi nog ‘n paar kole op die vuur”
    (Koos du Plessis)

    Skadu’s nimmer eindigende gevolg
    by flou kerslig groot, verwronge en[…]

  • Was bedrupte kers
    flikkerende vlam
    vat terug gedagtegang

    Soek jou in die môre douvoordag
    Soek jou saans donkernag
    Soek jou oral in gedagtegang

    Traan bedrupte oë
    flikkerende gedagte
    gee terug g[…]

  • Rooibessie
    wonderbessie
    swart gebrande pit

    Fyn gemaal
    keurige verhaal
    boontjiepit

    Vuur gestook
    water gekook
    water en gebrande pit

    Geur ontploffing
    stoom verlossing
    heerlike warm[…]

  • Ver-armde student
    Ver-metele vent
    Ver-reikende gevolge
    Ver- doel lewe
    Ver-beur geen kanse

    Ver-borge liefde
    Ver-ander lewe
    Ver-anker mekaar
    Ver-antwoordelike huwelik
    Ver-rassing[…]

  • Met woorde kan ek nie sê
    Hoe ek regtig oor jou voel
    Hoe diep my liefde vir jou lê
    Elke gedagte aan jou
    Bring trane in my oë
    Elke traan nie hartseer nie
    Maar sielevreugde
    Elke traan Liefde net vir jo[…]

  • syfer helder water uit die oog
    buik van die aarde omhoog
    lewensfontein helder water

    hou lewe instand uit die oog
    blomme prag en gras omhoog
    lewensfontein helder water

    plesier verskaf uit die oog
    swem in[…]

  • Blou, nie hemelse blou, nie see blou nie
    maar bloumaandag blou
    alles verkeerd en deurmekaar.

    Grafieke getrek groei gevrek
    aandele val, inflasie steel geld
    totale ekonomiese verval

    Gekkeparadys almal[…]

  • Klei oopgebreek met kundige hand
    oor en oor en weer gebrei
    elke klippie en stokkie, onvanpas,
    geduldig verwyder,
    suiwer klei wat agterbly

    Meesterhand beplan,
    ken en vorm na goeddunke
    draaiende[…]

  • Instruksie in lyne op papier
    druk daar wag bietjie hier
    note op papier, swart en wit, skakerings
    G sleutel ontsluit lewe uit snare van staal

    Veredelde kunswerk in sonate meesterlike klank
    slanke vingers ken[…]

  • My Hart klop aan jou deur
    Verlangend na jou geur
    Hoor die stilte in jou treur
    Welig botsel, blare slaan deur

    Wag-‘n- Bietjie, hou gedwonge vas
    Naboom, onvanpas
    Knoppiesdoring, gebulte bas
    Mopanie, vou wurm[…]

  • Vêr
    Verder
    Verste Kronkelpad
    reis belaai met soetste herinnering
    koffers vol gebeure besaai die lewenspad
    almal ingepak
    reis maar net weer verder op die kronkelpad
    afdraai paaie van[…]

  • Vas geanker op pilare
    platvorm vir kop en stert
    twaalf voet rotor ses voet stert
    roerende ratkas helder water

    Waar lê jou anker mensekind
    het jy ‘n platvorm vir kop en stert
    nie eers ses voet lank en[…]

  • Rooi mooiste mooi
    Rooidag breek in die ooste
    Rooikop fisant skaterlag
    Rooivink verkondig nuwe dag

    Rooi gekelkte angeliere
    Rooi rose vir ware liefde
    Rooi vleilelie beter geklee as Salomo
    Rooiborsduif vir[…]

  • Wolke kom donderend nader blits na blits tref die aarde
    maak grom geluide Pêrel druppels tref die lande
    grond en water verweef

    Ploeg en skaar draai die sooie Diamante kom na bowe
    die reuk van grond maak jou[…]

  • Oë wat strak na berge kyk
    deinserig lê hulle op die horison
    vra ek weer soos die Psalmdigter
    waar kom my hulp vandaan

    Uit die berge spring gedagtes
    soos fonteine helder water wat
    saamvloei in bergstrome[…]

  • Daar verskyn ‘n nuwe Ster gaan staan oor ‘n krip in Betlehem
    Hier word Die Koning gebore in die krip neergelê in Betlehem
    Goud , Wierook en Mirre voor Sy voete gelê in Betlehem

    Rampspoedig ,gekners en geween v[…]

  • Laai meer