‘n seeskulpverhaal (silwer)
o kyk die grote waters die skone winterwind
het ‘n blouoogseekind gevind
in seeskulpfraai kombers toegedraai
koudskelet ‘n (ver)leëweeskind
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Dis so mooi hoe jou woorde draai om die verdraai van die skulp om die kind beskryf. Dankie In my siening is die verleë die beste in die laaste reël
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?