Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: hemelblom (silwer)

Deur Elizabeth
Datum gepubliseer: 23 Julie 2022 Aantal woorde: 21 156 Kere gelees 7

uit blomsaad ontkiem sy o so lenteskoondiep
somerskitterlag waar vreugare wortelskiet
kroonblomgesig tot blaarvalseisoen
maar papierdroogblom toe swartryp oë sterverskiet

Elizabeth




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    23 Julie 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 11
Kommentaar telling: 86

Gebore getoë en skoolgegaan in Nigel by Laerskool Hannes Visagie & Hoërskool John Vorster. Bly tans weer in Nigel. Naskoolse opleiding by Springs Tegniese Kollege. Vir jare lank as sekretaresse in motorbedryf gewerk. Ek is ongetroud en het geen kinders van my eie nie. Ek is lief vir God, medemens, dier, natuur en natuurlik my moedertaal Afrikaans. Skilder: Realisme maar my groot passie is abstrak. Fotografie: Dit leer my om op die mooi rondom my te fokus selfs en die mooi in selfs eenvoudige raak te sien. Behoort tans aan plaaslike fotoklub. Ek wil hoofsaaklik maar net ‘n suksesvolle passievolle kunstenaar wees in veral skilder en digkuns. My leuses in die lewe: Gun elkeen ‘n plekkie in die son. Moenie breek, breek deur.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 185 gaste aanlyn

Bydraes – Argief