Storm
Uit ‘n grou stratuswolk aan my hemel se blou
giet ‘n potgooi herinnerings aan my en jou
nêrens ‘n skuilplek waarheen ek kon vlug
toe dit voel ek verdrink in die reën van onthou
©️Elize Kruger
23 Julie 2022
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?