
Songroet (Goud)
daar is soveel mooi in jou koebaai
met jou terugkeer net hier om die draai
en dis die kleure van jou nagsêblos
wat in die stories van my slaap kom blaai
Andries Fourie
(Seirdna)
12.07.2022
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?