Bly Hier
die mens skuil
onder savana grasdak
berg oorhang
in klip korbeel
steenkasteel
mense bondel in
savanna statte
klip dorpies
kasteel ryke
wêreld stede
in die gewoel
soek aapman
tot globale staatsman
na ń maat
wat gewillig bly
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.