Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Mella
Biografie
Ek is ‘n tuisbly mamma van 5. Op skool was ek mal oor opstelle skryf, sedert ek skool verlaat het, het ek aanhou om kinders te help opstelle skryf. Skryf is die een ding wat ek nog nooit gelos het nie. Ek plaas gereeld plasings op Facebook, en het al menigmale soveel komplimente oor my skryfstyl gekry. Ek sal graag ‘n volstoomse romanskrywer wil word en spaar huidiglik om die kursus te kan doen!