Swerf my gedagtes na ‘n droÓ« woestyn met jou glimlag in my hand voek ek hoe die verlange brand My hart soek ‘n oase waar hy kan rus in die verte sien ek jou glimlag en ek weet daar is koelte en water vir my siel Strompel ek vorentoe na jou lag en waar ek […]

My rooi-rooi hart speel-speel in die watervoor ‘n fluistering saggies teen jou hart se venster oor die kanteling van jou glimlag kom die liefdes reën oor vlaktes gejaag en die wind roer ligpatrone wat dof’glimmer in die groeiende skemer
Skoenlapper wyd wapper jou vlerke Skoenlapper wyd wapper jou vlerke as die reën sag stuif op grasperke vertel jy ‘n storie oor die natuur wat sag hier in my hart kom lÓ—
wag asb.


