Jongste aktiwiteit:

Stil woestyn verlange

Swerf my gedagtes
na ‘n droӫ woestyn
met jou glimlag in my hand
voek ek hoe die verlange brand

My hart soek ‘n oase
waar hy kan rus
in die verte sien ek jou glimlag
en ek weet daar is koelte
en water vir my siel

Strompel ek vorentoe
na jou lag
en waar ek oor die woestyn kyk
kom lӗ die stilte
tussen my lippe
warm en sag




8 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed