deur Suzette Strydom vir Gedigte Merkers: Kuns Share: verwante: grond Die duif en die doop 18 Februarie 2016 706 gesien 2 Komentare 0hou van Skoenlapper sag Skoenlapper wyd wapper jou vlerke Skoenlapper wyd wapper jou vlerke as die reën sag stuif op grasperke vertel jy ‘n storie oor die natuur wat sag hier in my hart kom lӗ Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
neels claasen
ek is so bly jy is ook hier Suzette want ek geniet jou gedigte altyd