Jongste aktiwiteit:

Bandopnemer

Bandopnemer So in ons derde of vierde jaar op Stellenbosch het ek en ‘n vriend ook lus gekry vir die ondervinding van ‘n “blind date”. Beide van ons was genooi vir ‘n rugbydans op Koos de Waal se plaas, daar tussen Stellenbosch en die Strand en dit was ook sommer die geleentheid vir die nuwe […]

Lees meer

Vervoer verskaf

Fiat 850 Special Aan die einde van my derde jaar het ek ‘n 1968 Fiat 850 Special by my suster se maat, wat klaar geswot het, gekoop vir R180. (My suster-hulle het die karretjie Taragoppie genoem) Ek het ‘n uitlaatstelsel laat maak wat my R30 gekos het en hom so deur die padwaardigheidstoets gekry. Min […]

Lees meer

Waarneming weerlê teorie

Waarneming Weerlê Teorie Die mannetjie raak groot op ‘n plaas in die Karoo tussen Carnavon en Victoria-wes. So met sy spelery op die plaas merk hy soms sulke lang maer wolke op wat meeste noord-suid lê. Eers het hy nou nie iets gedink van die wolkies nie maar soos hy groter raak het dit hom […]

Lees meer

Teorie en Praktyk

Teorie en praktyk Die ou was op universiteit en die dag in die klas praat die dosent gedurig van teorie en praktyk. Hy verwys na goed wat teoreties dit is maar sus is in die prakryk. Na die klas was die man so deurmekaar soos ‘n verkleurmannetjie op ‘n smartieboks. Die aand by die huis […]

Lees meer

Gatsometer

Gatsometer Soms moet dit seker pret wees om op ‘n studentedorp ‘n geregsdienaar te wees. Veral as dit nog van die manlike geslag is want daar is darem ‘n oorvloed van talent wat waardeer kan word. En as jy nog ‘n goeie humorsin het kan dit net nog lekkerder wees veral om al die innovasie […]

Lees meer

Die Loodgieter

Loodgieter Motors en bakkies was mos nie maar net van altyd af daar gewees nie. En na die koms van die vervoermiddels was dit ook nie vir almal beskore nie. So was telefone ook maar skaars. Die betrokke boer en sy vrou het tussen Garies en Kamieskroon op ‘n plaas gebly. Hy het benewens ’n […]

Lees meer

Stemtoetse

Stemtoetse In ons standard ses jaar op skool was dit soort van verpligtend om stemtoetse te doen. Elkeen moes ’n beurt kry om so ’n stukkie solo te sing sodat die sangjuffrou kon bepaal waar jou stem inval op die toonleer en seker ook om sommer dieselfde tyd te bepaal of jy enige sangtalente het. […]

Lees meer

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie So deur die jare steek die gesegde “spyt kom te laat” al meer en meer sy kop uit. Hoekom het ek nie in die Bybelkunde klas die tyd wat ou Dup nie in die klas was gebruik om ‘n tikmasjien beter te verstaan […]

Lees meer

Namakwadaisy

Namakwa daisy Ou rooiproppie, Ou rooiproppie Vir jou wil ek nie los, Jy is mos my kos. Vanaf vroe môre moet ek dink, Hoe om jy nader te wink Uitvaltyd vanmiddag, Wil ek jou loop ledig Sommer so van die eerste dop, Sit jy reguit in my kop Jy maak my mos sterk, Om my […]

Lees meer

As hy nie beter is nie bel maar weer

Bel môre weer In Bloemfontein is ‘n loodgieter wat nogal trots op sy werk is en al die mense wat vir hom werk word goed op hul tone gehou. Maar die man het ‘n uitstekende humorsin en hou ook nie daarvan dat mense met hom moet probeer mors nie. Een Sondagoggend net na kerk bel […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed