Blinde liefde het perfek geklink toe breinweefsel nog onlogies geredeneer het en ‘n roman vir soetkoek kon verorber Blinde liefde was die aanbod op aanvraag toe ouderdom bloot ‘ n getal was en toekomsdrome nog bereikbaar was Blinde liefde was die ongeskrewe sprokiesverhaal wat binne bereik was want jy was jonk en opsies […]
Gee my ‘n pen en papier Gee my ‘ n oomblik om my gedagtegang te orden Gee my musiek wat kliphard speel Gee my ‘n spieël sodat ek my refleksie kan erken Gee my iets van wie ek was Gee my tyd om myself te vind Gee my, my skadu sodat ek kan sien as […]
Ek wens ek kon jou stem nog hoor en voel hoe jou arms perfek om my vou Ek wens ek kon my hand in joune sien en weet ons beloftes gaan vir jare staan Ek wens ek kon weer in jou oë verdwaal en voel hoe my siel onder jou sambreel gaan sit Ek wens […]