Was ek verkeerd (Brons)
Blinde liefde het perfek geklink toe breinweefsel nog onlogies geredeneer het en ‘n roman vir soetkoek kon verorber
Blinde liefde was die aanbod op aanvraag toe ouderdom bloot ‘ n getal was en toekomsdrome nog bereikbaar was
Blinde liefde was die ongeskrewe sprokiesverhaal wat binne bereik was want jy was jonk en opsies vrylik beskikbaar
Maar…
Wat noem mens dit as jou menswees sy kleur verloor het?
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Augustus 2024 – SKULDLAS projek