Jongste aktiwiteit:

soos

 

jy is ongenooid

jou aandag onverwags

teenwoordigheid verras

jy klou soos ‘n neet

geen skimp raak

of skraap jou

selfbeeld

 

baie het jou al beleef

min die diep stryd oorleef

wat jy bring verguis en verteer

aaklige beelde kruisig my oê

jou duister uitkoms verslae

met daaglikse ghong

nader ewige nag

 

soos pes is jy

onvoorspelbare virus

van oomblik tot oomblik muteer

jy, laat twyfel oral insypel

geloof laat jy wankel

net die sterkstes

sal dalk oorleef

 

Ó Tearlach.

(Dié siekte wat niemand oorleef – ouderdom)

 

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak